VERBLYF


Posted on: 2014-07-01
Posted by:

Sanette Meyer Meiring
As julle ooit in die Oudtshoorn distrik akkomodasie soek, kontak De Oude Meul Country Lodge. Ek se vir julle dit is die mees gasvryste plek waar ons nog ooit tuis was. Netjies, kos heerlik, heerlik en mens voel sommer tuis want die eienaars beweeg tussen mens rond. De Oude Meul Restaurant, Oudtshoorn se kos is UITSTEKEND!!!!!! en die beste van alles is dit is BEKOSTIGBAAR!!!!!