Julle is awesome!!!!


Posted on: 2014-06-29
Posted by: Sanette Meyer Meiring

Sanette Meyer Meiring
Ek wil graag uit die diepte van my hart almal by De Oude Meul Country Lodge en De Oude Meul Restaurant, Oudtshoorn bedank vir die gasvryheid die afgelope naweek. Vanaf die tuinier by die ingang toe ons gearriveer het Vrydag, Boy en Marianne, Maritza en Andre, Stefnie en al die personeel.......julle is AWSOME!!!!!!! Ek glo nie ons sal ooit weer by 'n ander plek tuisgaan nie. Nogmaals baie dankie.
LikeLike · · Remove tag · 29 June at 17:17